Ons was daar
Klik op ‘n foto vir ‘n volledige beskrywing

- Dr Ferdi Meyer in gesprek met Jannie de Villiers van Graan SA by die 2013 Monsanto konferensie
- Ernst Janovsky van Absa AgriBesigheid by die 2013 Monsanto konferensie
- Kobus Lindeque, die grootbaas van Monsanto in Afrika, by Chantal Yasbek tydens die 2013 Monsanto konferensie
- Izak Hofmeyr van Veeplaas (regs) deel ’n ligte oomblik met Gerdie Landman, melkboer van Cookhouse tydens die 2013 Monsanto konferensie
- Drie van Nulandis se direkteure by die 2013 Monsanto konferensie. Van links is Koos Kriel, Quintin Cross en Hugo Minnaar, die besturende direkteur
- Drie swaargewigte van Senwes by die 2013 Monsanto konferensie. Van links is Francois Strydom, besturende direkteur, Japie Grobler, voorsitter van die direksie, en Frans du Plessis, hoofbestuurder van Senwes Village
- Voerkraalvereniging jaarkongres
- Veeartskongres by Gariepdam
- Telwiedre nuwe lekaanleg
- NWKV Jaarvergadering
- Middelburg Skou
- Bloemfontein-bekendstelling
- Deeltydse Boerevereniging
- Park Village Auctions kry landbou-afdeling
- RPO KZN inligtingsdae
- Redgate en Obaro hou boeredag
- Pannar Delmas Extravaganza
- Ermelo hou ’n landboufees duisend
- Aliwal-Noord vier ’n eeu
- Bien Donne ’n landboufees
- Bloues open klubhuis
- Ermelo hou ’n landboufees duisend
- Pannar Delmas Extravaganza
- Upington Landbou-ekspo
- Charolais by Nampo 2012
- Drakensberger by Nampo 2012
- Argo Landini by Nampo 2012
- Shell by Nampo 2012
- Virbac by Nampo 2012
- Simmentalers by Nampo 2012
- Nampo oortref verwagtinge
- LIMRPO vergader in Mokopane
- Agriumbria in Italië
- Agri Benchmark-konferensie
- Vrystaat Jeugskou-kampioenskappe.
- Royal skou-Skou van kampioene
- Val boeredag 2012
- Val boeredag 2012
- Malmesbury Skaapstudiegroep hou kudde-evaluering
- Calvinia hou vleisfees
- AMT spog met wêreldklas-sprekers
- Onderstepoort hou Skuurskoffel
- SA Holstein het hul 100ste bestaansjaar hierdie jaar afgesluit deur hulle algemene jaarvergadering met groot sukses te kombineer met die Kaapse Suiwel Ervaring by Sandringham. Taurus is trots om te sê dat Nokia weer hierdie jaar aangewys is as die Mees Populêre Bul van die Jaar. Trofee oorhandig deur Ilse Herbst aan Robyn Scheepers (Taurus) en Jacques Naudé (teler)
- Van links is Ernst Janovsky van Absa, Herman Duvenage, Mark Nutsford, Andrew Masterson en Hanro Uys, hanteerder. Katlou McIvor’s 9559, ’n Jersey uit die Katlou Boerdery van Kobus Burger (Bredasdorp) met kuddebestuurder Willie Vrey is vanjaar Suid-Afrika se besgeteelde koei
- Die Wes-Kaapse Meestersuiwelboertoekennings is op 2 November tydens die Kaapse Suiwel Ervaring aangebied. Johannes Loubser van PE Loubser Boerdery by Durbanville is gekroon as Meestersuiwelboer van die Jaar. Van links is Niekie Serdyn, voorsitter van die Meestersuiwelboervereniging, Francois du Toit van Nova Voere (diamantborg), Johannes Loubser, 2012 Meestersuiwelboer en Johan Ehlers van Agri-Ekspo (diamantborg)
- Leerders van verskeie skole het deelgeneem aan die eerste Jogurt Entrepreneurskursus- en kompetisie tydens die Kaapse Suiwel Ervaring. Agter is Jonette Malan (Swartland), Koni Banele (Sinanjonga), Zina Tshali (Kayamandi), Johan Marx (Cence), Johan Ehlers (HUB Agri-Expo) en minister Gerrit van Rensburg. Voor is CJ Smit (Paarl Boys High) en Chantelle Grobbelaar (Augsburg Landbouskool)
- November was ’n behoorlike suiwelfees in die Kaap, met die ISF se Wêreld Suiwelspitsberaad wat van 4 tot 8 November plaasgevind het. Die Suiwel Standaard Agentskap se kleurvolle stalletjie by die spitsberaad is hier beman deur Tania Blignault and Nellie Prinsloo


































































‘n Vriendin het my geskakel om te sê daar is ‘n artikel oor tantinki in een van jul uitgawes. Ek sou dit ook graag wou lees. Kan iemand my dalk sê waar ek moet kyk daarvoor? Sy kry die Engelse uitgawe.